Tuis
Klank Krummels
Vertellings
Kontak
More
Leierskap begin by die Ewige Soevereine God...
Leiers word dikwels deur hulle eie mense verwerp.
Leiers is bereid om met hulle mense te identifiseer.
Leiers moet plek voorberei vir ander wat na hulle sal kom.
Leiers is nederig genoeg om erkenning aan ander leiers te gee.
Leiers het mense wat hulle volg.
Leiers het die vermoë om nuwe betekenis / waarde v mense te gee.
Leiers herken die karakter v mense.
Leiers het invloed.
Leiers het outoriteit.
Leiers se identiteit is duidelik.
Leiers se volgelinge vertou hulle.
Leiers is gemotiveer en passievol met wat hulle doen.
Leiers het ân duidelike visie.
Leiers het ân besondere kennis van mense.
Leiers weet dat God by hulle is.
Leiers daag hulle mense gereeld uit om nuut en vars te wees.
Leiers is in staat om nuwe konsepte so te verduidelik, dat enigiemand dit kan verstaan.
Leiers is bereid om opofferings vir hulle mense te maak.
Leiers daag hulle mense uit om hulle geloof in Jesus te plaas.
Leiers staan altyd onder iemand anders se outoriteit.
Leiers weet wanneer om erkenning aan iemand groter as hulleself te gee.
Leiers is nie te trots om iets van iemand anders te vra of te ontvang nie.
Leiers is in staat om 'n gemeenskaplike punt van belangstelling te vind waaroor hulle met ander mense kan praat.
Leiers gun ander 'n spreekbeurt, en hulle luister.
Leiers prikkel die belangstelling.
Leiers lei mense net so ver as wat hulle bereid is om te gaan.
Leiers aanvaar ander mense net soos hulle is.
Leiers hou by kernkwessies.
Leiers is seker van hulle identiteit.
Leiers gaan na plekke toe waar hulle invloed kan hĂȘ.
Leiers weet om die regte vrae te vra.
Leiers vestig nie die aandag op hulle self nie.
Leiers waarsku en stel 'n hoë standard.
Leiers steur hulle nie aan tradisies nie.
Jesus het nie vaste werksure nie.
Jesus ken sy identiteit en outoriteit.
Jesus het 'n mentor/model wat Hy volg.
Jesus beoefen sy outoriteit.
Jesus weet wanneer om erkenning te aanvaar.
Jesus se leierskap word deur die Vader bevestig.
Jesus se rol en posisie word deur God se Woord bevestig.
Jesus is nie afhanklik van mense se erkenning nie.
Jesus het net Een wie se eer en erkenning Hy soek - die Vader s'n.
Jesus stel uitdagings aan sy volgelinge.
Jesus kon met min baie doen.
Jesus hou by die plan en vat nie kort paai nie.
Jesus het soms nodig gehad om alleen te wees.
Jesus se beloning was veel meer as tydelike vergoeding.
Jesus het geweet hoe om met vrywilligers te werk.
Jesus het sy gesag van Iemand veel hoër as Hyself ontvang, dit is van God die Vader self.
Jesus het 'n radikale boodskap en was in staat om dit eenvoudig te kommunikeer.
Jesus se boodskap het altyd 'n element van misterie, iets van 'n uitdaging.
Jesus het niemand gedwing om Hom te volg nie.
Jesus verdien ons onverdeelde trou.
Jesus is kontroversieel en 'n bedreiging vd statusco.
Jesus soek nie die spotlight nie.
Jesus se tydsberekening is perfek.
Jesus was nie bang om te sĂȘ wat nodig is nie.
Die indruk wat Jesus op mense maak, is baie dieper as intellektuele kennis.
Jesus soek net die eer van die Een wat Hom gestuur het.
Jesus het 'n duidelike mandaat gehad omdat God Hom gestuur het.
Terwyl mense huis toe gaan, gaan Jesus na die berg toe.
Jesus trek mense en het iets om vir hulle te leer.
Jesus se opponente wou sy siening toets.
Jesus word nie uitgelok nie. Hy weet wanneer om stil te bly.
Jesus is die Enigste Een wat klippe mag gooi, maar Hy doen dit nie.
Jesus assosieer Homself met alle mense.
Jesus oordeel nie.
Jesus stel hoë standaarde.
Jesus is reguit en duidelik.
Jesus vestig nie die aandag op Homself nie.
Leiers stel die kwessie en eis ân besluit.
Jesus vertrou God om die waarheid te ontbloot en te bevestig.
Jesus bevestig self Sy ewige bestaan.
Jesus moes soms moeilike en ingewikkelde vrae antwoord.
Jesus het die vermoë gehad om moeilike kwessies op te los.
Jesus benut die oomblik.
Jesus gebruik soms onkonvensionele metodes.
Jesus se resultate spreek van self.
Jesus se volgelinge sal soms ook vervolg word.
Jesus vereis 'n beslissing van die wat Hom volg.
Jesus doen moeite om mense se name te ken.
Jesus loop voor.
Jesus se volgelinge ken sy stem.
Jesus het oorvloed (weiding) om aan te bied.
Leiers maak opofferings.
Jesus neem eienaarskap van sy kudde.
Jesus ken sy volgelinge en die volgelinge ken Hom.
Jesus se verantwoordelikheid strek verder as net sy eie kudde.
Jesus bied ewige sekuriteit.
Jesus het baie volgelinge.
Jesus is lief vir sy mense.
Jesus bied hoop.
Jesus was nie skaam om sy emosies te wys nie.
Jesus tree in geloofsgehoorsaam aan Sy Vader op.
Jesus is 'n bedreiging vir die statusco.
Jesus kry soms besondere erkenning van die wat Hom volg.
Jesus aanvaar die erkenning wat vir Hom gegee word.
Jesus maak so 'n impak dat selfs vreemdelinge Hom wil ontmoet.
Jesus was bereid om persoonlike opofferings te maak.
Jesus moedig mense aan om Hom te volg.
Jesus het Sy Vader geëer en daarom het die Vader erkenning aan Hom gegee.
Jesus het nie op wonders staat gemaak om mense te oortuig nie.
Sommige volgelinge sal dit nie openlik erken dat hulle Jesus volg nie.
Jesus gee nie net opdragte nie; Hy is ook bereid om dit te ontvang en uit te voer.
Jesus ken die Vader se skedule en tydsberekening.
Jesus het Sy eie mense tot die dood toe liefgehad.
Jesus neem die inisiatief en stel die voorbeeld.
Jesus laat toe dat mense Hom erken vir wie Hy is.
Jesus was eerder voete as koppe.
Selfs Jesus het geweet dat daar Iemand Groter as Hy is en aan wie Hy moes rapporteer.
Jesus was die beste, grootste en gelukkigste leier wat ooit geleef het.
Selfs Jesus het volgelinge gehad wat Hom diep teleurgestel het.
Jesus se liefdesvoorbeeld is onweerstaanbaar.
Jesus bied troos en gee hoop op die toekoms.
Jesus bied genoeg en permanente woonplek.
Jesus neem die mense wat Hom volg, saam met Hom.
Jesus praat nie net oor waarheid, die lewe en die weg daarheen nie - Hy is self die wegdie waarheid,die lewe.
Jesus wil sien dat Sy volgelinge meer en groter dinge doen, as wat Hy gedoen het.
Jesus volgelinge word deur liefde gemotiveer.
Jesus los niemand agter wat aan Hom behoort nie."
Jesus rus sy mense toe.
Jesus in ons is noodsaaklik indien ons enigsins wil bly lewe.
Jesus se grootste eer lĂȘ daarin dat Sy Vader verheerlik word deur dit wat Hy doen.
Jesus se opdrag is duidelik
Jesus was bereid om Sy lewe vir ander mense af te lĂȘ.
Jesus het vriende eerder as slawe.
Jesus kies en stel ons aan om volhoubare vrugte te dra.
Jesus is gereeld vals beskuldig.
Jesus vra 'n hoë standaard van toewyding.
Jesus skep nie onrealistiese verwagtinge nie.
Jesus weet wat om wanneer te sĂȘ.
Jesus weet waarheen Hy op pad is, omdat Hy 'n plan gehad het.
Jesus behou kontak met Sy mense.
Jesus het iets om te gee - die ewige lewe.
Jesus gee verslag aan die Vader.
Jesus evalueer die werk wat Vader Hom gegee het om te doen.
Jesus weet wie die mense is vir wie Hy verantwoordelik is.
Jesus wil sien dat Sy mense blydskap ervaar.
Jesus beskerm die wat aan Hom behoort.
Jesus het niks om weg te steek nie.
Jesus se Koninkryk is veel groter en belangriker as enige iets op hierdie tydelike aarde.
Selfs Jesus se grootste vyande sal uiteindelik erkenning aan Hom gee.
Jesus het presies geweet hoekom Hy doen wat Hy doen.
Jesus kry erkenning van iemand van wie 'n mens dit nie sou verwag nie.
Jesus is deur God self aangestel.
Jesus dra 'n kruis waarvan niemand weet nie.
Jesus dra die belange van die mense naaste aan Hom op die hart, selfs al was dit in 'n doodsoomblik.
Jesus hou nie op voor die eindfluitjie geblaas het nie.
Jesus sĂȘ net iemand se naam en dis genoeg.
Jesus stuur iemand om sy dissipels moed in te praat.
Jesus bemagtig sy mense met outoriteit.
Jesus sal nooit iemand verneder wat verkeerd was nie.
Jesus daag sy mense uit om te glo, al het hulle nie gesien nie.