top of page
shepherd.jpg

Jesus neem die mense wat Hom volg, saam met Hom.

Leierskap Brokkie 118

Johannes 14:3
"En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is. "

Die kaptein van die passasierskip Costa Concordia, is in 2015 skuldig bevind vir die dood van 32 mense nadat die skip gesink, en hy die skip verlaat het voordat almal veilig ontruim is.

Jesus het ons nie verlaat en aan ons lot oorgelaat nie - Hy kom terug en kom ons haal om by Hom te wees.

Gebed

Here Jesus, dankie vir hierdie wonderlike belofte dat U terugkom. Meer nog, U gaan ons kom haal om by U te wees.
Amen.

Wat se toekomstige hoop bied jy vir jou gesin, vir die personeel wat vir jou werk, of vir jou gemeente?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page