top of page
shepherd.jpg

Jesus moedig mense aan om Hom te volg.

Leierskap Brokkie 102

Johannes 12:26
"As iemand My wil dien, moet hy My volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees."

Op twitter het bekende persoonlikhede 'n klomp "volgelinge". Die sogenaamde volgelinge, is eintlik net nuuskierig.
Om Jesus te volg, beteken dat jy soos Hy wil wees, soos Hy wil praat, soos Hy wil dink, soos Hy wil lewe.

Gebed

Here Jesus, ons wil U graag volg. Ons is U dissipels. Ons kies om soos U te lewe. Help ons om U voorbeeld elke dag uit te lewe.
Ek bid dit in U Naam.
Amen.

Hoeveel vrymoedigheid het jy om vir jou kinders, kliënte, gemeentelede te sê: "Volg my"?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page