top of page
shepherd.jpg

Jesus is 'n bedreiging vir die statusco.

Leierskap Brokkie 097

Johannes 11:47-48
"“Wat gaan ons doen? Hierdie man doen baie wondertekens. As ons hom so laat aangaan, sal al die mense in hom glo, en dan kom verwoes die Romeine hierdie heilige plek en maak ons nasie tot niet.”

Koekoes van As sorg dat haar straat in Kamieskroon skoon is.
Ian van Niekerk lei die mense van Doornkloof in Pretoria om hulle buurt op te hef.
'n Verpleegster "prayer-walk" die gange van Pretoria Akademiese Hospitaal.

Jesus doen wat Vader Hom wys om te doen en verander die status co van die ganse mensdom.

Gebed

Vader, ons is beskikbaar om deur U gebruik te word. Help ons om 'n verskil in ons omgewing te maak.
Ek bid dit in Jesus se Naam.
Amen.

Wat is daar in jou straat, besigheid, dorp of by jou werk waar jy die status co kan verander?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page