top of page
shepherd.jpg

Jesus was bereid om Sy lewe vir ander mense af te lê.

Leierskap Brokkie 127

Johannes 15:13
"Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê."

Daar is baie definisies oor leierskap. Volgens Ford Taylor, is hierdie stelling van Jesus DIE HEEL BESTE definisie van leierskap wat daar kan wees.

'n Leier is bereid om Sy lewe vir mense af te lê.

Gebed

Vader, ons bewonder U. U het U heel beste, U eie Seun, Jesus Christus, vir ons gegee.
Here Jesus, dankie dat U bereid was om dit te doen.
Help ons om U voorbeeld te volg.
Amen.

Hoe ver is jy bereid om te gaan om te wys dat jy jou mense liefhet?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page