top of page
shepherd.jpg

Leiers weet om die regte vrae te vra.

Leierskap Brokkie 032

Johannes 5:6
Jesus het hom sien lê en het geweet dat hy al baie lank siek was. Toe vra Hy vir hom: “Wil jy gesond word?”

Die man was al oor die 30 jaar siek en tog vra Jesus "wil jy gesond word?"
- Hoekom? Jesus weet dat mense self moet erken wat dit is wat hulle nodig het.

'n Goeie leier vra die regte vrae.

Gebed

Vader, u weet alles. U weet wat dit is waarmee ek swaarkry. Help my Here.
Ek bid dit in Jesus se Naam.
Amen.

Wat is daardie 1 vraag wat jy nodig het om vir jou mense te vrae?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page