top of page
shepherd.jpg

Leiers is seker van hulle identiteit.

Leierskap Brokkie 030

Johannes 4:25-26
Die vrou het vir Hom gesê: “Ek weet dat die Messias kom, Hy wat ook die Christus genoem word. Wanneer Hy kom, sal Hy alles aan ons bekend maak.”
26Toe sê Jesus vir haar: “Dit is Ek, Ek wat met jou praat.

Julle het seker die een gehoor van Jannie wat vir sy pa vra waar hy vandaan kom. Met groot inspanning verduidelik die pa toe die hele bytjies en blommetjies storie. "Dis vreemd", sê Jannie. Kosie by die skool sê hulle kom van Bloemfontein".
Jesus het presies geweet wie Hy is en waar Hy vandaan kom.

Gebed

Vader, dankie dat u my gemaak het. Dankie dat u 'n plan en doel het met my lewe. Ek weet wat dit is en ek lewe voluit. Help elkeen wat hierna luister om dit ook te ontdek. Ek bid dit in Jesus se Naam.
Amen.

Weet jy wat jou skeppingsdoel is en waarom jy dit doen wat jy doen?

Indien nie, laat weet my - ek ontdek dit graag saam met jou.

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page