top of page


'n Versameling deur Marcel Versfeld
Leierskap Brokkie 115
Johannes 13:35
"As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is.”
Almal is opsoek na die "silver bullet".
Vir jou besigheid - daai een produk wat verkope sal opstoot.
Vir jou gesin - daai een boek, seminaar of insident wat alles gaan herstel.
Wat was Jesus se geheim?
AS JULLE MEKAAR LIEFHET...
Gebed
Here Jesus, U liefde vir mense het alle skanse oorgesteek, het alle bruê afgebreek, het alle riviere oorgesteek, het oor die wêreld grense gevlieg.
Help ons, help my om lief te hê soos wat U liefhet.
Amen.
Wat was Jesus se "silver bullet"? Sê dit 3 keer hardop saam met my:
As julle mekaar liefhet...
As julle mekaar liefhet...
As julle mekaar liefhet...
Vraag van die dag
bottom of page
