top of page
shepherd.jpg

Leiers gun ander 'n spreekbeurt, en hulle luister.

Leierskap Brokkie 025

Johannes 4:9, 11, ens...

Jesus het baie om te sĂȘ, maar tog gee Hy die vrou 'n geleentheid om te praat en vrae te vra, selfs met Hom te verskil. Dit is 'n puik leierskap eienskap - kry jou mense aan die praat, gun hulle om vrae te vra en selfs met jou te verskil.

Gebed

Here Jesus, dankie dat ek 'n verhouding met u het. Dankie dat ek met u kan praat en vrae kan vra. Dankie dat u geduldig luister en antwoord.
Amen.

Het jy onlangs by jou kinders gaan sit en net geluister na wat hulle praat, of draai al jou gesprekke net om jouself?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page