top of page


'n Versameling deur Marcel Versfeld
Leierskap Brokkie 144
Johannes 18:37
"“Dan is jy tog wel 'n koning?” vra Pilatus.
“Dit is soos u sê: Ek is 'n koning,” antwoord Jesus."
Pilatus maak twee stellings oor Jesus wat buitengewoon belangrik is:
1. Dan is jy tog wel 'n Koning.
2. Ek vind geen skuld in Hom nie.
Jy hoef jouself nie as 'n leier ten alle koste te bewys nie. Los dit vir God - Hy sal jou op die regte tyd verhoog.
Gebed
Here Jesus, dankie dat elke knie voor U sal buig en dat elke tong U as Here sal bely. Almal sal moet erken dat U die Koning is.
Amen.
Hoekom probeer jy so hard om jouself as 'n leier in jou familie, besigheid of gemeente te bewys?
Vraag van die dag
bottom of page
