top of page
shepherd.jpg

Jesus het net Een wie se eer en erkenning Hy soek - die Vader s'n.

Leierskap Brokkie 044

Johannes 5:44
"Hoe kan julle ook in My glo terwyl julle gesteld is op die eer wat julle van mekaar ontvang en nie die eer soek wat van die enigste God af kom nie?"

Dis elke leier se grootste stryd: Sien iemand my raak?

Anne Graham Lotz het gesĂȘ: "I'm living my life for an audience of one. I live my life to please God. And I believe if He's pleased, that people like my mother and my daddy, my grandparents, you know, my husband, my children, they'll be pleased."

Gebed

Here Jesus, u is vir ons die voorbeeld van iemand wat niemand se eer en erkenning gesoek het nie. Help ons om alles wat ons doen, te doen omdat ons dit net vir u alleen doen. Ek bid dit in U Naam.
Amen.

Hoeveel mense is in jou gehoor? Are you living for the audience of One?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page