top of page
shepherd.jpg

Jesus vestig nie die aandag op Homself nie.

Leierskap Brokkie 072

Johannes 8:50
Ek soek egter nie na eer vir Myself nie; daar is Een wat eer vir My soek, en Hy is regter.

Dis baie mooi om te sien hoe sport helde wat 'n verhouding met God het, baie gou aan Hom die erkenning vir hulle prestasies gee.
Jesus het soos 'n spieƫl altyd gou die kalklig na sy Vader toe reflekteer.

Gebed

Vader, U sit op die troon en is al ons eer waardig. Ons erken u vir elke prestasie, sukses en taak wat ons afhandel in die lewe.
Herinner ons gereeld om aan u al die eer te gee.
Ek bid dit in Jesus se Naam.
Amen.

Jy het al baie bereik in jou lewe - wie kry die eer daarvoor?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page