top of page
shepherd.jpg

Jesus weet wie die mense is vir wie Hy verantwoordelik is.

Leierskap Brokkie 139

Johannes 17:6
“Ek het u Naam bekend gemaak aan die mense wat U My uit die wêreld gegee het. Hulle het aan U behoort, en U het hulle aan My gegee, en hulle het u woord ter harte geneem."

Vee boere weet presies watter vee aan hulle behoort. Hulle tel gereeld hulle kudde om seker te maak dat al hulle diere nog daar is.

Gebed

Here Jesus, dankie dat U presies weet wie aan U behoort. Dankie dat U mooi na ons kyk en seker maak dat nie een van ons verlore sal gaan nie.
Help ons om U voorbeeld te volg en mooi te kyk na die mense wat U aan ons toevertrou het.
Amen.

Weet jy wie jou personeel, familie en gemeentelede is? Hoe goed sien jy na hulle om?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page