top of page


'n Versameling deur Marcel Versfeld
Leierskap Brokkie 034
Johannes 5:14
Later kry Jesus hom in die tempel en sê vir hom: “Kyk, jy is nou gesond. Moet nou nie meer sonde doen nie, sodat daar nie iets ergers met jou gebeur nie.”
Jesus draai nie doekies om nie. In Engels: "He calls a spaid a spaid". Hy het dit later ook vir die vrou gesê wat in egbreuk betrap is: "Gaan en moenie meer sondig nie."
Gebed
Here, u stel 'n hoë standaard. U waarsku ons ook baie duidelik om te lewe soos wat u dit van ons verwag. Dankie dat u ons help om dit te kan doen.
In Jesus se Naam bid ek dit.
Amen.
Weet jou personeel presies wat van hulle verwag word - het hulle duidelike werkomskrywings?
Vraag van die dag
bottom of page
