top of page
shepherd.jpg

Jesus skep nie onrealistiese verwagtinge nie.

Leierskap Brokkie 132

Johannes 16:2
"Die mense sal julle uit die sinagoges ban. Daar kom selfs 'n tyd dat elkeen wat een van julle doodmaak, sal dink dat hy 'n diens aan God bewys."

Ek bestel so 6 weke terug vir my 'n baadjie aanlyn en doen die betaling. Ai, ek was so teleurgesteld toe ek sien daar is nie voorraad nie. Ek het nooit die fynskrif gelees nie.

Jesus lok ons nie om dissipels te wees met allerhande beloftes nie.

Gebed

Here Jesus, dankie dat U ons sal help wanneer dit nie maklik is om U te volg nie. Dankie dat U vir ons krag sal gee om aan U getrou te bly, selfs al word ons vervolg."
Amen.

Maak jy dalk die fout om te
over promise en dan te
under deliver?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page