top of page


'n Versameling deur Marcel Versfeld
Leierskap Brokkie 019
Johannes 3:16
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.
Ek was seker so 5 jaar oud toe ek in 'n swembad geval het; ek was besig om te verdrink. My pa het dit gesien, ingespring en my lewe gered. Ek onthou vandag nog die dag by oom Bertus se huis in Durban.
Gebed
Vader, dankie vir u grootste liefde - u beste geskenk Jesus, wat u gegee het sodat ons kan lewe. Danie Vader, dankie.
Amen.
Is jy bereid om jou lewe vir jou mense af te lê?
Vraag van die dag
bottom of page
