top of page
shepherd.jpg

Leierskap begin by die Ewige Soevereine God...

Leierskap Brokkie 001

Johannes 1:1 In die begin was die Woord...

Hierdie Leierskap Brokkies modelleer die lewe van Jesus in die Johannes Evangelies. Kom reis saam met my en wees 'n leier soos Jesus?

Wie is leiers? Elkeen wat invloed op een ander persoon het, is 'n leier. Baie mense sê "so en so is 'n gebore leier". Word leiers gebore - natuurlik ja.

Gebed

Here, ons erken u as die Ewige Soevereine God van hemel en aarde. Here Jesus, u is self God. Help ons om u voorbeeld as Leier te volg.
Amen.

Wie is dié Model-Leier sonder geraamtes in die kas wat jy kan volg?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page