top of page
shepherd.jpg

Jesus in ons is noodsaaklik indien ons enigsins wil bly lewe.

Leierskap Brokkie 124

Johannes 15:4
"Julle moet in My bly en Ek in julle. 'n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as hy nie aan die wingerdstok bly nie; en so julle ook nie as julle nie in My bly nie."

Ons tamatie plante in ons groentetuin moet gereeld terug gesnoei word. Ek het die stingels al dopgehou nadat dit afgesny is - dit verlep sommer binne 'n paar minute.

Gebed

Here Jesus, sonder U kan ek niks doen nie. Ek het elke dag U Gees-lewe nodig om deur my te vloei. Ek wil naby, eintlik sommer in U bly. Hier is ek Here, ek in U, en U in my.
Ek bid dit in U Naam.

Wat gebeur wanneer jy dink dat jy sonder Jesus kan klaarkom?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page