top of page
shepherd.jpg

Jesus evalueer die werk wat Vader Hom gegee het om te doen.

Leierskap Brokkie 138

Johannes 17:4
"Ek het U op die aarde verheerlik deur die werk te volbring wat U My gegee het om te doen."

Ek stel aan die begin van elke week 'n lysie op van wat ek moet doen - my "to do list". Elke Vrydag oggend gaan ek deur my "to do list" om af te merk wat ek gedoen het en wat nog uitstaande is. Wat nie afgehandel is nie, word na die volgende week oorgedra. Op die manier kan ek sien wat ek bereik het en wat ek nog moet doen.

Gebed

Here Jesus, dankie dat U alles afgehandel het wat die Vader U gegee het om te doen. Wys ons wat daar nog is wat ons moet doen in U diens.
Ek bid dit in U Naam. Amen.

Wat is daar op jou "to do" lysie wat nog nie afgehandel is nie?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page