top of page


'n Versameling deur Marcel Versfeld
Leierskap Brokkie 029
Johannes 4:24
God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom deur die Gees en in waarheid aanbid.
Die vrou wou met Jesus stry oor waar die regte plek is om te aanbid. Hy raak nie by die argument betrokke nie. "Don't sweat the small stuff", het iemand gesê.
My Bybelskool hoof, oom Tubby Kettles het altyd gesê: If it's not a heaven or hell issue, it's not worth figthing for".
Gebed
Here, help my om nie by onnodige argumente betrokke te raak nie. Help my om u voorbeeld te volg en eerder by sake te hou wat regtig belangrik is. Ek bid dit in Jesus se Naam.
Amen.
Wat is die kernkwessies in jou besigheid, gemeente of familie?
Vraag van die dag
bottom of page
