top of page
shepherd.jpg

Leiers het mense wat hulle volg.

Leierskap Brokkie 006

Johannes 1:38 Toe Jesus omkyk en sien dat hulle Hom volg, vra Hy vir hulle: “Wat soek julle?”

Iemand kyk op na jou. Dalk jou kinders, jou man/vrou. Elkeen van ons wat invloed op iemand anders uitoefen, is 'n leier. Sommige leiers het 1 volgeling, ander het 1000e. God gee jou waarmee Hy jou kan vertrou.

Gebed

Here Jesus, u volgelinge het tot miljoene mense oor die jare aangegroei. Dankie dat ek een van hulle kan wees.
Amen.

Hoe getrou is jy om die mense wat jou volg te versorg?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page