top of page
shepherd.jpg

Jesus se boodskap het altyd 'n element van misterie, iets van 'n uitdaging.

Leierskap Brokkie 053

Johannes 6:60
Toe hulle dit hoor, het baie van Jesus se dissipels gesê: “Wat Hy nou sê, is darem te erg. Wie kan daaraan gehoor gee?”

Kom ons wees 'n bietjie rou eerlik en reguit met mekaar - soms voel dinge vir my ook "darem te erg" en wonder ek of ek daaraan gehoor kan gee. Dan onthou ek daai mooi aansporing van Paulus in Filippense 2:13: "Want dit is God wat in julle werk om te wil..."

Gebed

Here, hier is sommige mense wat nou na die stemboodskap luister wat voel dis "darem te erg". Ek bid nou in U Naam dat u elkeen met nuwe moed en krag sal vul om u te volg.
Amen.

Het jy al gevoel dat jou rol as leier "darem net te erg", te veel van jou vra?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page