top of page
shepherd.jpg

Jesus vra 'n hoë standaard van toewyding.

Leierskap Brokkie 131

Johannes 16:1
“Hierdie dinge sê Ek vir julle sodat julle nie afvallig word nie."

'n Hoender en 'n vark sit en kuier oor 'n ontbyt. Sê die hoender baie self tevrede "ek het darem baie gegee vir die lekker ontbyt". "Gegee!", roep die vark, "en wat dink jy moes ek opoffer vir die lekker stukkie spek?"

Gebed

Here Jesus, vergewe ons dat ons soms dink dat ons toewyding aan u so 'n groot opoffering verg. Dankie dat U bereid wat om U lewe vir ons af te lê."
Amen.

Hoeveel toewyding vra jy van jou personeel, jou gesin of wie ook al die mense is vir jy leiding gee?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page