top of page

'n Versameling deur Marcel Versfeld
Witgoud en Wonderwerke
Dis die jaarlikse Algemene Vergadering. Jy weet, daai een waar almal so ernstig lyk, maar eintlik net wag vir die koek en koffie tussen...
Marcel Versfeld
Jul 22


Taj Mahal
Op ’n sonnige Dinsdagoggend op die plaas, sit Ruan en Michelle, die 10-jarige tweeling, aan die kombuistafel. Dis tuisskooltyd, en Ma...
Marcel Versfeld
Jul 22


Afrikaans en Engels
As my “airtime” opraak Deur Marcel Versfeld Afrikaans en Engels werk nie altyd lekker saam nie. Ons Afrikaners probeer regtig hard om die...
Marcel Versfeld
Jul 4, 2023
Loftus Versfeld en Babapoeier
Wat op aarde het Loftus en babapoeier met mekaar te doen? Net mooi niks. Hierdie twee staaltjies is eenvoudig net te goed om waar te...
Marcel Versfeld
Jan 10, 2023


Bye Boer, ‘n Bakkie en kat koop...
Deur Marcel Versfeld Desember 2022 Carike sing iets van 1891, toe die Byeboer uit die bed op staan. Maar dis 2022, dis donker, dit reën...
Marcel Versfeld
Dec 22, 2022


Haai daar...
My swaer Swannie dink ek is mal. My vrou wil glad nie saam gaan nie en my kinders het my maak belowe om dit nooit weer alleen te doen...
Marcel Versfeld
Feb 24, 2022


Fietsry en die Storm
(Deur Marcel Versfeld Februarie 2022 ) Anne-Marie en Susan en hulle boetie Johan, het langs die brug gebly. Dit was dié kant van die...
Marcel Versfeld
Feb 22, 2022


Ai jai jai !
“Op of af?”, dink ek. Eintlik is daar nie eers tyd vir dink nie, want hier kom die Prado. Dis nou of nooit… Ek staan voor die val-hek en...
Marcel Versfeld
Jan 6, 2021


Die Prins, die Joernalis en die Ski-lift
‘n Skewe kyk van die Engels Lady oor die reëlings van die ski-oord na waar ek en Etienne verwronge in die sneeu lê, som die dag van chaos...
Marcel Versfeld
Aug 5, 2019


Roofie-Ride
(as jy nie weet wat ‘n “roofie-ride”is nie, vra iemand wat diensplig gedoen het. Die wat daarna nog bly leef het, sal jou vertel.) “Nee...
Marcel Versfeld
Aug 3, 2019
Wit Water
Oupa Pieter was die selfde; ook altyd opsoek na iets nuut. Van stilsit en wag vir iets om te gebeur is daar nie sprake nie. Dis in ons...
Marcel Versfeld
Jan 14, 2018


bottom of page