top of page


'n Versameling deur Marcel Versfeld
Leierskap Brokkie 005
Johannes 1:27 "Dit is Hy wat ná my kom, wie se skoene ek nie werd is om los te maak nie.”
Ek is nie in kompitisie met ander leiers of mense in dieselfde bedryf as ek nie. Laat die son oor hulle skyn, gee erkenning vir hulle suksesse en prestasies.
Gebed
Jesus, dankie dat u ons bemoedig en opbou. Help my om ander leiers te erken vir die suksesse wat hulle behaal?
Amen.
Bel/teks 'n ander leier in jou bedryf en praat hom/haar moed in.
Vraag van die dag
bottom of page
