top of page
shepherd.jpg

Jesus vereis 'n beslissing van die wat Hom volg.

Leierskap Brokkie 082

Johannes 9:38
"Toe sê Jesus: “Ek het na hierdie wêreld toe gekom met die oog op 'n beslissing, sodat dié wat nie sien nie, kan sien, en dié wat sien, kan blind word.”

Geweldige druk word al hoe meer op Christene geplaas om duidelik standpunt in te neem oor dit wat hulle glo. Dit gaan al hoe moeiliker word. Moenie opgee nie.

Gebed

Vader, u genade is vir ons genoeg. Help ons om nie in te gee op die druk wat daar op ons geplaas word nie. Ek bid dit in Jesus se Naam. Amen.

Weet jou personeel, jou gemeente, jou gesinslede wat jou beginsels is?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page