top of page
shepherd.jpg

Leiers vestig nie die aandag op hulle self nie.

Leierskap Brokkie 033

Johannes 5:13
Die man wat gesond geword het, het egter nie geweet wie dit was nie, want Jesus het ongemerk weggegaan omdat daar 'n klomp mense op die plek was.

William Duma het baie mense vir die Here gewen. Dit was in die 1960's in Natal. Die titel van die boek oor sy lewe is "Take your Glory Lord". Dit is nou vir my 'n voorbeeld van 'n leier wat glad nie aandag probeer trek nie.

Gebed

Here Jesus, dankie dat u gekom het om te dien en nie om gedien te word nie. Help ons om stil stil aan te hou om te doen waarvoor u ons geroep het.
Amen.

Wat kan jy as 'n leier doen om al die erkenning aan God te gee?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page