top of page
shepherd.jpg

Jesus was bereid om persoonlike opofferings te maak.

Leierskap Brokkie 101

Johannes 12:24
"Dít verseker Ek julle: As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy 'n groot oes in."

'n Vriend van my in SA moes onlangs sy hele besigheid, waaraan hy jare gebou het opgee. Hy weet dat dit op die langduur groot voordele sal inhou, al is dit nou baie pynlik.

Gebed

Here Jesus, ek bewonder U voorbeeld om U lewe op te gee sodat ons vandag ewig kan lewe.
Ek bid vir iemand wat voel asof alles net te veel is. Help ons Here om na die groter uitkoms te kyk. In U Naam vra ek dit.
Amen.

Wat is jy bereid om nou op te offer wat later 'n groter voordeel sal inhou?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page