top of page


'n Versameling deur Marcel Versfeld
Leierskap Brokkie 038
Johannes 5:19
“Dít verseker Ek julle: Die Seun kan niks uit sy eie doen nie. Hy doen maar net wat Hy die Vader sien doen; wat die Vader ook al doen, doen die Seun ook net so.
Ek het vir baie jare alles gedoen wat my hand kon vind om te doen. Ek leer nog baie, maar ek poog altyd om te kyk waar God werk en dan saam met Hom te werk.
Dit spaar baie tyd, geld en energie.
Gebed
Here, help my om nie enig iets uit my eie te doen nie. Leer my om te sien wat u doen en dan saam met u te werk in alles wat ek doen.
Ek bid dit in Jesus se Naam. Amen.
Wie is jou Mentor? Het jy iemand vir wie jy raad kan vra? Is jy 'n Mentor vir iemand anders?
Vraag van die dag
bottom of page
