top of page


'n Versameling deur Marcel Versfeld
Leierskap Brokkie 121
Johannes 14:15
"“As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer."
My dierbare Gees-broer, Deon Farmer van Rustenburg, se 1-liner is:
"LEEF LIEFDE".
Dis 'n pragtige herinnering om altyd deur liefde gedryf te word - dankie Deon.
Gebed
Vader, U liefde wat sonder grense is, motiveer ons. Here Jesus, net omdat ons U liefhet, daarom wil ons U opdragte uitvoer.
Ons dank U in die Naam van Jesus.
Amen.
Wat is die dryfveer in jou gesin, gemeente of besigheid?
Vraag van die dag
bottom of page
