top of page
shepherd.jpg

Jesus weet waarheen Hy op pad is, omdat Hy 'n plan gehad het.

Leierskap Brokkie 134

Johannes 16:5
“Nou gaan Ek na Hom toe wat My gestuur het, en tog vra niemand van julle vir My: ‘Waar gaan U heen?’ nie."

Ek bied vir ons skoolverlaters 'n "Life Development Program" aan. Een van die modules gaan oor die ontdekking van jou skeppingsdoel. Ek geniet dit om te sien hoe hulle ontdek wat God se plan vir hulle lewe is.

Gebed

Here Jesus, U het presies geweet waarom U aarde toe gekom het en wat die doel was wat U wou bereik. Help ons elkeen om self ook te ontdek wat U doel vir ons op aarde is.
Ek bid dit in U Naam.
Amen.

Weet jy waarheen jy op pad is?
Meer nog...
Weet jou mense waarheen jy op pad is?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page