top of page
shepherd.jpg

Leiers is bereid om met hulle mense te identifiseer.

Leierskap Brokkie 003

Johannes 1:14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon.

My oupa Pieter, waardige ds. wat hy was, het saam met ons in die Vaalrivier geswem. Ek gaan vang vis, speel golf en kuier saam met gemeente mense. Ek lewe waar hulle lewe.

Gebed

Here Jesus, baie dankie dat u die hemel verlaat en aarde toe gekom het. U het self vir ons kom wys hoe om te lewe. Ons kies om u voorbeeld te volg?
Amen.

Wat kan jy doen om vir jou mense te wys dat jy saam met hulle lewe?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page