top of page


'n Versameling deur Marcel Versfeld
Leierskap Brokkie 037
Johannes 5:18
Hieroor het die Jode nog des te meer probeer om Jesus dood te maak: Hy het nie net die sabbatdag ontheilig nie, maar God ook sy eie Vader genoem en Hom so met God gelyk gestel.
Die oomblik toe ek klarigheig gekry het oor my eie identiteit, oor wie en wat ek is, kon ek met soveel meer vertrou lewe en my werk doen.
Jesus het presies geweet Wie Hy is en hoeveel outoriteit Hy het.
Gebed
Here Jesus, ons erken u as die Seun van God. Die Een wat God die Vader aan ons kom voorstel het. As ons na u kyk, sien ons die Vader. Ek bewonder u daarvoor.
Amen.
Weet jy wie jy is?
Ek vra weer...
Is jy seker van jou identiteit?
Vraag van die dag
bottom of page
