top of page


'n Versameling deur Marcel Versfeld
Leierskap Brokkie 122
Johannes 14:18
“Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe."
Die Amerikaanse spesiale magte, die SEALS sê: "We will not be captured. We will never leave a brother behind - never".
Of hulle dit altyd regkry is te betwyfel - wat wel waar is, is Jesus se belofte "Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie".
Gebed
Here Jesus, dankie vir hierdie belofte van U. Dankie dat U ons nie alleen gelos het nie. Dankie dat U die Heilige Gees gestuur het om by ons te wees.
Amen.
Wat is jou nalatenskap vir jou kinders en kleinkinders, vir jou gemeente en vir die besigheid waar jy werk?
Vraag van die dag
bottom of page
