top of page
shepherd.jpg

Jesus tree in geloofsgehoorsaam aan Sy Vader op.

Leierskap Brokkie 096

Johannes 11:41
"Hulle het toe die klip weggerol. Jesus het opgekyk boontoe en gesê: “Vader, Ek dank U dat U My verhoor het."

Die kerk se bankrekening is leeg, maar ons bestel die nuwe gebou se dak. Die oomblik toe hulle aflewer, is al die fondse in die rekening. Dit was in 2000.
Jesus staan in geloof voor die steen en bid: "Ek dank U Vader dat U my verhoor het." Die res is geskiedenis - Lasarus het opgestaan.

Gebed

Here, help ons om U te glo en te dank vir elke belofte wat U gemaak het. Soms moet ons lank wag en ander kere gebeur dinge gou. Ons vertrou U, want U is betroubaar. Ek bid dit in Jesus se Naam.
Amen.

Wanneer laas het jy in geloof iets gewaag wat net God alleen kan doen?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page