top of page
shepherd.jpg

Jesus gee verslag aan die Vader.

Leierskap Brokkie 137

Johannes 17:4
"Ek het U op die aarde verheerlik deur die werk te volbring wat U My gegee het om te doen."

'n Besigheidseienaar vra gereeld 'n verslag aan van sy personeel. Hy wil weet wat hulle bereik het.
Lees Johannes 17 soos 'n verslag. Jesus gebruik 6 keer die frase "Ek het...".
Hy praat met sy Vader en gee verslag van dit wat Hy op aarde gedoen het.

Gebed

Here Jesus, U het alles bereik en gedoen wat die Vader van U gevra het om te doen. Help ons om ons Skeppingsdoel uit te leef en presies te doen en te bereik wat U van ons vra.
Ek bid dit in U Naam.
Amen.

Weet jy wat dit is wat jy wil bereik met jou besigheid, jou gesin en of jou gemeente?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page