top of page


'n Versameling deur Marcel Versfeld
Leierskap Brokkie 129
Johannes 15:16
"Ek het julle uitgekies en julle aangestel om uit te gaan en vrugte te dra, vrugte wat sal hou. "
Ek plant gereeld blom plantjies. Petunias, Impatients en Gesiggies moet elke 3-4 maand vervang word met nuwe plantjies.
Gert Roberts het so paar jaar terug gesĂȘ: "Continued obedience in the right direction brings long term results".
Gebed
Here Jesus, U is die Wingerd en ons is die Lote. U Heilige Gees lewe vloei deur ons. Dankie dat U ons help om langtermyn vrugte te dra wat sal hou.
Amen.
'n Aanmoediging eerder as 'n vraag:
Hou aan met die belegging wat jy in jou gesin, personeel en gemeente se lewens maak. Dit sal langtermyn vrugte dra wat die moeite werd sal wees.
Vraag van die dag
bottom of page
