top of page


'n Versameling deur Marcel Versfeld
Leierskap Brokkie 150
Johannes 19:30
"Nadat Jesus die suur wyn gekry het, het Hy gesê: “Dit is volbring!”
Toe het Hy sy kop vooroor laat sak en die laaste asem uitgeblaas."
Don Francisco sing die volgende:
There are no words to tell You how I love You
There are no words to even make a start
There are no words worthy of your sacrifice
There are no words, so Lord, I give my heart.
Gebed
Vader, op hierdie heiligste van oomblikke het selfs die aarde donker geword, 'n sluier getrek oor wat op daardie koppie gebeur het.
Ons eer en dankie U Here vir die kruis.
In Jesus se Naam.
Amen.
Vader vra:
My seun / dogter, gee My jou hart?
Het jy dit al gedoen?
Vraag van die dag
bottom of page
