top of page
shepherd.jpg

Jesus was nie skaam om sy emosies te wys nie.

Leierskap Brokkie 095

Johannes 11:35
"Jesus het gehuil."

Die korste vers in die hele Bybel - in Engels selfs nog korter: "Jesus wept".

Ek kan nie en wil niks byvoeg nie - "Jesus het gehuil."

Gebed

Here, God van die Hemel en aarde - U weet, U ken ons diepste emosies.
Dankie dat U verstaan.
Punt, klaar...
Amen.

Can a cowboy cry, even infront of his horse?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page