top of page
shepherd.jpg

Jesus het Sy eie mense tot die dood toe liefgehad.

Leierskap Brokkie 108

Johannes 13:1
"Hy het sy eie mense wat in die wêreld is, liefgehad, Hy het hulle tot die uiterste toe liefgehad."

Rageltjie de Beer en haar boetie het in die ys en sneeu verdwaal. Sy het haar klere uitgetrek en hom in 'n miershoop ingedruk. 'n Soekgeselskap het haar verkluimde liggaam voor die miershoop gekry.

Gebed

Vader, U groot liefde om U Seun Jesus vir ons te gee is veel groter as enige opoffering wat ons ooit kan maak. Ons eer en dank U daarvoor.
Amen.

Wat is daar wat jy bereid is om op te offer sodat jou vrou, kinders, personeel of gemeente kan sien dat jy hulle bo jou eie belange stel?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page