top of page
shepherd.jpg

Jesus se volgelinge ken sy stem.

Leierskap Brokkie 085

Johannes 10:4
"...en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken."

My kinders ken my fluit. Ek het tussen 'n skare mense my Pa se fluit herken en dadelik geweet dis hy wat my roep.

Gebed

Here Jesus, u stem is duidelik. Wanneer u praat, weet ons dis u. Help ons om dadelik te gehoorsaam en u te volg.
Ek bid dit in U Naam.
Amen.

Herken jy die duidelike stem van die Goeie Herder dadelik? Indien nie, kom net 'n bietjie nader - Hy roep jou.

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page