top of page
shepherd.jpg

Jesus was die beste, grootste en gelukkigste leier wat ooit geleef het.

Leierskap Brokkie 113

Johannes 13:17
"Julle weet dit nou; gelukkig is julle as julle dit ook doen.”

n Baie bekende handelsmerk se slagspreuk is: JUST DO IT.
Ek vermoed dat een van die grootste redes vir spanning, frustrasie en ongelukkigheid, die feit is dat daar 'n klomp goed is wat jy weet jy moes doen, maar jy het net nooit daarby uitgekom nie - JUST DO IT!

Gebed

Here Jesus, U wys mooi vir ons hoe om U dissipels te wees. Ons weet hoe om by die werk op te tree. Ons weet wat van ons as gesins- en kerkleiers verwag word.
Vandag kies ons om dit te doen.
Ons bid dit in U Naam.
Amen.

Wat is daardie 1 DING wat jy moet doen wat jy nou al so lank uitstel?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page