top of page
shepherd.jpg

Leiers het ‘n duidelike visie.

Leierskap Brokkie 014

Johannes 2:17
Toe het sy dissipels daaraan gedink dat daar geskrywe staan: “Die liefde vir u huis verteer my.”

Die uitdrukking "storm manne, ek is reg agter julle", sê iets van 'n leier wat nie weet waarheen hy oppad is nie. Ek wil iemand volg wat weet waarheen hy gaan, wat rigting het en weet hoe om daar te kom.

Gebed

Here Jesus, u het presies geweet wat u op aarde moes doen. U is die Waarheid en daarom volg ons u. Ek bid vir elkeen wat nie seker is oor hulle visie nie - wys dit self vir hulle. In u Naam bid ek dit.
Amen.

Weet jy wat jou visie, jou skeppingsdoel op aarde is?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page