top of page


'n Versameling deur Marcel Versfeld
Leierskap Brokkie 116
Johannes 14:1
“Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My."
Onthou jy die "Don't warry, be happy" song van so 'n klompie jare gelede? Daar is altyd iets wat jou sal ontstel - gesondheid, finansies, verhoudings, regerings, beurtkrag, kinders...en die lysie gaan aan en aan en aan...
Jesus vat ons verder as "be happy" - Hy moedig jou aan: "Glo in God, glo ook in My".
Gebed
Vader, ons aanbid U vir die ewige hoop wat ons permanent by U het. Ons het so baie om na uit te sien, beide in hierdie lewe en dié lewe saam met U in die ewigheid.
Ons dank U in Jesus se Naam.
Amen."
Waarna sien jy uit vandag, more, oor 10 jaar en wat van die ewigheid?
Vraag van die dag
bottom of page
