top of page


'n Versameling deur Marcel Versfeld
Leierskap Brokkie 002
Johannes 1:11 Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aangeneem nie.
Die seerste seer is wanneer dit iemand naby aan jou is wat jou verwerp. Dit het al 'n paar keer in my lewe gebeur. Dit het karakter gebou en ek het weer anderkant uitgekom.
Gebed
Here, dit maak baie seer wanneer mense ons verwerp. Dit het met u ook gebeur. Help ons om nie moed op te gee nie.
Amen.
Hoekom hoef jy nie moed op te gee waneer jy verwerp word nie?
Vraag van die dag
bottom of page
