top of page
shepherd.jpg

Jesus praat nie net oor waarheid, die lewe en die weg daarheen nie - Hy is self die weg
die waarheid,
die lewe.

Leierskap Brokkie 119

Johannes 14:6
"Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie."

Die Franse digter Alain de Lille het al in die 12e eeu gesê: "Alle paaie lei na Rome".
Alle godsdienste lei nie na dieselfde God toe nie. Daar is net een Weg, een Waarheid en een Lewe. Sy Naam is Jesus.

Gebed

Here Jesus, dankie dat U baie duidelik vir ons wys en leer hoe om met die Vader 'n verhouding te hê. U allen is die Weg, die Waarheid en die Lewe.
Amen.

Het jy al hierdie eksklusiewe duidelike stelling van Jesus vir jouself uitgeklaar dat niemand na die Vader toe kan kom anders as deur Jesus nie?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page