top of page
shepherd.jpg

Leiers steur hulle nie aan tradisies nie.

Leierskap Brokkie 035

Johannes 5:15
Die Jode het toe teen Jesus te velde getrek omdat Hy dit op 'n sabbatdag gedoen het.

Jesus het Homself nie laat voorskryf deur die reƫls en regulasies van die godsdienstige leiers nie. Die nood van mense was vir Hom belangriker as mense se tradisies.

Gebed

Here Jesus, help my om 'n onderskeid te kan maak tussen mense se tradisies en u standaarde. Help my om vreesloos aan u gehoorsaam te wees.
In u Naam bid ek dit.
Amen.

Is daar enige tradisie by jou werkplek wat 'n onnodige regulasie geword het?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page