top of page
shepherd.jpg

Die indruk wat Jesus op mense maak, is baie dieper as intellektuele kennis.

Leierskap Brokkie 060

Johannes 7:14-16
"Toe die feestyd al halfpad verby was, het Jesus na die tempel toe gegaan en die mense daar geleer. Die Jode was verbaas en het gesê: “Waar kom hy aan die geleerdheid? Hy het dan geen opleiding gehad nie!"

Die dr. voor Jesus se Naam staan vir "Devine Recognition". Sy dissipels is later van dieselfde gebrek aan opleiding beskuldig en die Joodse Raad het hulle herken as manne wat "by die Here was".

Gebed

Here Jesus, ek besef meer as ooit te vore dat ek elke dag 'n persoonlike ontmoeting met u nodig het. Help my om die intieme oomblikke wat u met my begeer, nie te mis nie.
Ek bid dit in U Naam.
Amen.

Wat se indruk maak jy op jou gesin, jou gemeente, jou personeel?

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page