top of page


'n Versameling deur Marcel Versfeld
Leierskap Brokkie 109
Johannes 13:4-5
"Toe het Hy van die tafel af opgestaan, sy bokleed uitgetrek en 'n handdoek gevat en om Hom vasgemaak. Daarna het Hy water in 'n wasskottel gegooi en begin om sy dissipels se voete te was en dit dan af te droog met die handdoek wat Hy omgehad het."
Mnr. Kettles was ons prinsipaal op Bybelskool. Hy het nie geskroom om sy hande vuil te maak vir die studente nie.
Gebed
Here Jesus, U het duidelik vir ons gewys hoe om as 'n leier leiding te neem deur te dien. Help ons om U voorbeeld te volg.
Amen.
Wat doen jy om vir jou personeel, gesin of gemeente te wys dat jy bereid is om hulle te dien?
Vraag van die dag
bottom of page
