top of page
shepherd.jpg

Jesus maak so 'n impak dat selfs vreemdelinge Hom wil ontmoet.

Leierskap Brokkie 100

Johannes 12:21
"Hulle het na Filippus, gegaan en vir hom gevra: “Meneer, ons wil Jesus graag ontmoet.”

Terwyl ek vir Unashamedly Ethical gewerk het, het ek heelwat bekendes in SA ontmoet. Mense het my dikwels gekontak en gevra of ek sulke mense se kontak besonderhede vir hulle kan gee.

Ek en jy ken Jesus persoonlik - ek sal graag baie mense aan Hom wil voorstel.

Gebed

Vader, U Seun Jesus het 'n groot impak op die wêreld, ook op my lewe gemaak. Ek wil vir baie mense van U vertel. Help my om so te lewe dat baie mense U graag sal wil ontmoet.
Ek bid dit in die Naam van Jesus.
Amen.

Hoeveel mense het al na jou toe gekom en gevra: "Kan jy my aan Jesus voorstel?"

Vraag van die dag

worXinu white.png

© 2023 by Michelle Hugo. Proudly created with Wix.com

bottom of page